by Cassie Nienaber | Dec 12, 2018 | Lading ontwikkeling
Kliek hier om die artikel af te laai. Iets waaroor sommige herlaaiers reeds ’n geruime tyd droom, het waar geword. Waar ons in die verlede aangewese was slegs op plaaslike dryfmiddels (geweer- en pistoolkruit) is daar nou verskeie alternatiewe, ingevoerde dryfmiddels...
by Cassie Nienaber | Aug 13, 2013 | Lading ontwikkeling
Kliek hier om die artikel af te laai. DEUR CASSIE NIENABER In die eerste twee artikels oor akkuraat skiet het ek algemene skietwenke gegee en die metode verduidelik hoe jy jou geweer moet pak sodat die staal mooi knus in die hout lê. Daar is nog ’n aantal aspekte van...
by Cassie Nienaber | Jun 18, 2013 | Lading ontwikkeling
Kliek hier om die artikel af te laai. Houtkolwe wat swel en krimp as gevolg van die klimaat, kan lei to wisselende akkuraatheid. Dit kan help as jy die geweer pak, skryf CASSIE NIENABER. SA JAGTER Junie 2013 Vir ’n geweer om konstant akkuraat te skiet, moet die...
by Cassie Nienaber | May 28, 2013 | Lading ontwikkeling
Kliek hier om die artikel af te laai. Dis voordelig om jou eie ammunisie te laai, maar self-laai kan ’n intimiderende proses raak as jy jou ladings se ware potensiaal probeer bepaal. CASSIE NIENABER gee ’n basiese inleiding tot ladingbepaling. Een rede waarom jagters...