What Our clients say

Welcome to our client testimonial page, where…

…the exceptional quality and extensive knowledge of our products are celebrated by satisfied customers. We take great pride in providing our clients with top-notch solutions that not only meet but exceed their expectations. Our commitment to excellence is reflected in the heartfelt words of appreciation shared by individuals who have experienced the transformative power of our offerings. We invite you to explore the testimonials below and discover how our products have made a lasting impact on our valued customers’ lives.

Andre Malan - Shot placement

“Andre shot himself.
With rounds he loaded himself.
With my recipe and as I taught him.” – Cassie Nienaber

Custom Load Development

I have a variety of calibres and with the lack of availability of reloading components, it has become quite a challenge to keep every rifle accurate. Load development was becoming so daunting that I stopped using most of my rifles. Fortunately, Cassie came to my rescue with his thorough knowledge and understanding of doing load development the easy way, using Gordon’s Reloading Tool. Cassie is an engineer by profession and has a deep understanding of accuracy and ballistics. He travelled to my house in Paarl where he helped me to get my shooting and reloading hobby back on track with easy load development and a great transfer of reloading and accuracy related knowledge – all this on my own equipment!

Andre Malan – Paarl

Pasgemaakte Ladingontwikkeling (Custom Load Development)

Baie dankie oom Cassie vir die tyd wat oom by my kom spandeer het.
Ek herlaai al vir n paar jaar, maar ek het gesukkel om konstante en akkurate ammunisie vir my wapens te vervaardig.
Dit wat oom vir my geleer het, het dit wat ek “geweet” het, heeltemal by die deur uitgegooi en oom het my geleer hoe om korrekte, stabiele en akkurate ammunisie te vervaardig vir my gewere.
Baie dankie vir oom se vriendelike en professionele diens en opleiding.
Dit word werklik opreg waardeer.

Groete
Johan Bothma – Senekal

Pasgemaakte Ladingontwikkeling (Custom Load Development)

Getranskribeer

Hello Cassie. Jammer vir die Sondag boodskap. Dog ek laat jou net weet ek het gaan inskiet vanoggend saam met die manne, met die jag en ek is baie baie dankbaar en baie bly oor my .300. Hy skiet baie goed. Baie akkuraat. Daai wat ek vir jou gestuur het is maar net op 100 meter, maar ek het eintlik baie beter geskiet as dit toe ons 200m en 300m toe gaan. Ek het ghongs geskiet – geen probleem nie. Dit was ongelooflik! Baie goed! Ek is baie bly, baie dankie! Baie tevrede!

Anton Becker – Pretoria

Pasgemaakte Ladingontwikkeling (Custom Load Development)

Cassie jy met jou kennis en jou passie om my te help maak ‘n groot verskil. Jy is n yster as dit kom t.o.v alle elemente van ‘n geweer en dan ladings. Dankie vir jou my maat!

Groete
Rufane van Rensburg – Vanderbijlpark

 

MAMBA 3-been Aluminium skietstok:

Netjies.

Ek gebruik so een.

Maar as ek staan dan skiet ek bo-oor.

Ek het dus addisionele gaatjies geboor om die hoogte vir my reg te kry vir bo-oor skiet.

Gebruik dieselfde hoogte as my staan vir die kniel om bietjie groter spasie tussen die bene te kry vir ondersteuning.

Hercules Louw – Pretoria

Herlaai Kursus

Goeie dag Cassie,

Ek het die eerste keer middel 2014 met jou kennis gemaak.

Sedert die eerste gesprekke het ek dadelik besef dat ek te doen het met iemand wat met gesag praat wanneer dit by die herlaai van ammunisie kom.

Dit het baie vertroue geskep. Intussen het jy by ons dorp 2 herlaai kursusse van hoogstaande gehalte aangebied. Ek het na 33 jaar se ondervinding in herlaai van ammunisie eers besef hoe min ek oor die jare geleer het. Na die bekendstelling aan jou produkte en kundigheid was my kennis op ʼn baie beter vlak.

Ek is nie nou ʼn ”Rocket Scientist” nie maar jy bied die vak so aan dat ingewikkelde tegniese aspekte maklik en logies verstaanbaar is. Die gebruik van QuickLOAD is ʼn goeie voorbeeld. Nadat ek die program gekoop het kon ek werklik nie die waarde daarvan benut nie.

Na jou kursus gebruik ek die program met groot sukses.

Die resultate wys op die teikens en in die jagveld, waar anders?

Ek sien opgewonde uit na die ontwikkeling van jou dienste en produkte.

Vriendelike groete

André van der Vyver – Ladismith (Weskaap)

Mamba Produkte

Baie dankie Cassie.
 
Ek is regtig beïndruk met jou produkte. Dankie vir jou raad ook.

Groete,
Johann van der Merwe (Bryanston)

Mamba Products

Hi,
 
I used Mamba soap in my media tumbler and the results were extremely good. Primer pockets cleaned, case interiors cleaned and brass looking like new without any extra work during the cleaning process. Results were achieved in half the time than other manufacturers recommended time. I will strongly recommend Mamba brass soap to anyone making use of a media tumbler. This is a very good economical chemical solution to use.

Now it’s just a matter of resizing and trimming to be done.

Another quality Mamba product on my reloading bench.

Regards,
Robert A. Pretorius (Pretoria)

Helaai Kursus

Goeie middag,
 
Dankie vir die herlaai DVD’s en QuickLOAD instruksie DVD. Dit werk en resultate kan gesien word.

What you put in is what you get out !!!

Le Riche Coetzer Snr. (Hoopstad)

Nog terugvoer…

Baie goeie aanbieding gisteraand. Weet wanneer n “meester” besig is om kennis te deel. Sien uit na deel 2.

Eras Reyneke
(Aanlyn opleiding vir GRT)

Beste oom Cassie

Baie dankie vir jou deeglike werk met al my vuurwapens oor die laaste paar jaar. Jou kennis en ervaring is van onskatbare waarde. Almal wat ek na jou toe verwys het praat met lof van jou dienste. Oor die jare het jy my verskeie kere gehelp met lading ontwikkeling en groepering tot ‘n mate waar ‘n mens gerieflik en met groot vertroue vêr skote baie akkuraat kan neem.
Groete

Gerhard Dirker

Middag,

Wou net laat weet ek het die naweek springbokke geskiet in die Karoo en my geweer was fantasties. Baie dankie. Waardeer baie

Herman Mentz van Kempton Park

More About Our Services

CUSTOM Load Development Service

Unlock the full potential of your shooting experience with our Custom Load Development Service. At Mambe Reloading, we recognise that every shooter and firearm combination is unique.

Gordon’s Reloading Tool – Online Training

Our online training is tailor-made for shooters seeking to harness the full potential of GRT. Our expert instructors will guide you through the intricate functionalities of GRT, ensuring you gain a profound understanding of its features and applications.

MAMBA Reloading Products

Here, you will find an expansive collection of everything you need, from A to Z, to enhance your skill in reloading. Whether you’re a seasoned enthusiast or just starting out, we have curated an extensive range of products designed to cater to all levels of experience and expertise.

QUERIES / PURCHASES / ORDERS

WHAT ARE YOU WAITING FOR?

Reach out and contact us!

Cell: +27(0)82 412 5344

E-mail: cassie@mamba-reloading.co.za

Address: P.O. Box 131598
Northmead
Benoni
Gauteng, South Africa
1511