Afikaans | Mamba Reloading

Ladings met QuickLOAD DVD – 2de Weergawe
Casper Nienaber se lading ontwikkeling met QuickLOAD DVD bevat volledige stap vir stap bespreking, ondersteun deur hoë-kwaliteit video grepe;

Ek het alles wat ek vir en met QuickLOAD doen op video vasgelê en omvattend verduidelik. Wanneer jy daarna kyk is dit asof ons stap vir stap saam deur alles werk;

Ten einde die aanbieding kompak te hou, en dit ook tegnies wetenskaplik korrek aan te bied, het ek eers alles wat ek wou verduidelik deeglik oordink en neergeskryf. Hiermee, as riglyn, het ek toe die video en stem opnames gedoen;

Nieteenstaande gebruik ek naastenby 17,000 woorde om te gesels oor QuickLOAD en `n verskeidenheid ander belangrike dinge oor wapens, herlaai, skiet, loop skoonmaak en inskiet, die opstel en gebruik van chronograwe ens;

Ek verskaf ook hulpmiddels/calculators saam met my DVD wat jou help om QuickLOAD se waardes sinvol en herhaalbaar aan te pas. Deur my calculators te gebruik volg jy `n vaste “resep”, en daarom sal elkeen hierrmee presies dieselfde antwoord en resultate met QuickLOAD bereken;

Hierdie DVD sal jou help om betroubare, herhaalbare en veilige resultate met Quickload te behaal. Tweedens sal dit beslis bydrae daartoe dat jy QuickLOAD beter verstaan en gebruik.

Herlaai Video’s – 2de Weergawe
Casper Nienaber se dubbel-stel herlaai Video`s bevat volledige stap vir stap bespreking, ondersteun deur hoë-kwaliteit video grepe. Daar is baie inligting op hierdie Video`s, 4GB daarvan om presies te wees;

Om die inligting deeglik oor te dra en te illustreer, is die stappe en toerusting van baie naby afgeneem. Die video beeld is dikwels ingezoem tot op `n vlak heelwat duideliker en groter as wat met die blote oog waargeneem kan word;

Die inligting word tegelykertyd aangebied d.m.v. video grepe, stem en teks onderskrifte;

Dalk is dit beter is om eerder te veel as te min inligting te hê? Daarom is besluit op `n baie omvattende aanbied en bespreek van die herlaai proses. Sodoende kan die gebruiker self besluit wat hy voel vir hom nodig is, en hoeveel daarvan hy wil toepas;

Weens die omvang en volume van inligting op hierdie Video`s, is dit dalk wys om dit stuk-stuk te kyk, en so kans te kry om die inligting te verteer;

Vir die beginner herlaaier is dit waarskynlik wys om hierdie Video`s aan te skaf. Dit sal u help om van die begin af die korrekte toerusting aan te koop, en beter akkuraatheid te verkry deur die voorgestelde tegnieke te volg;

Ek onderneem dat indien u voel hierdie Video`s bied nie meer, of heelwat meer, as u geld se waarde nie, kap ons dit saam stukkend en u kry u geld terug!